Bybel-profesie en eindtye

by Priscilla Bayle

2021-04-02 05:00:09

Wat hou die toekoms vir ons in? Die toekoms is kristalhelder - vir God. Ons wonder almal wat die toekoms vir ons inhou. Terselfdertyd wil ons sin maak uit gebeure uit die verlede en rigtingwysers hê vir die hede. Is dit dalk te veel gevra? Beslis ni... Read more
Wat hou die toekoms vir ons in? Die toekoms is kristalhelder - vir God. Ons wonder almal wat die toekoms vir ons inhou. Terselfdertyd wil ons sin maak uit gebeure uit die verlede en rigtingwysers hê vir die hede. Is dit dalk te veel gevra? Beslis nie vir God nie. In Bybelprofesie en eindtye onthul Douglas Connelly dat daar wel Iemand is wat tot in die fynste besonderhede weet wat die toekoms vir jou - en die res van die wêreld - inhou. God is immers die Skepper van alles. Wie beter dus om te vertrou vir antwoorde? In Bybelprofesie en eindtye sal jy meer ontdek oor: [bullet list] Wat profesie is - en nie is nie; Die tydlyn van die wegraping en die beproewing; Die antichris - mens of mag?; Hoe om tussen ware en vals profesieë te onderskei; Armageddon en daarna; Die millennium, die oordeelsdag, die hemel en die hel; Waaroor Christene almal saamstem; En nog baie meer! Hoe gaan profesieë en toekomstige gebeure jou en jou geliefdes raak? Aan die hand van die betroubare waarhede van die Bybel sal Bybelprofesie en eindtye jou duidelike rigting gee in hierdie stormagtige tye. Ervaar vrede en hoop met die wete dat jou toekoms nie in beter hande kan wees nie - in hierdie lewe én in die hiernamaals. Less

Book Details

Publication date January 14, 2016
ISBN87696afd-baf4-43d1-aee8-bf91c616f5e6

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Walmart eBooks by Rakuten Kobo In Stock Buy USD 7.29
Walmart eBooks by Rakuten KoboIn Stock
Format
Condition
Buy USD 7.29
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free