Die dinge van ’n kind
by Marita Van der Vyver
2020-09-03 18:38:20
Die dinge van 'n kind âis die verhaal van Mart se inleiding tot volwassenheid saam met die mooi, rebelse Dalena. Deur traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy wat dit kos om te lewe en te bly glo, tussen...
Read more
Die dinge van 'n kind âis die verhaal van Mart se inleiding tot volwassenheid saam met die mooi, rebelse Dalena. Deur traumas van vroeë swangerskap, dwelms en selfmoord in haar vriendekring leer sy wat dit kos om te lewe en te bly glo, tussen politieke leuens en die verminking, fisiek én geestelik, van jong mans in die Grensoorlog. ân Onthutsende eerlike boek oor vrouword en die verlies van onskuld op seksuele, politieke en morele vlak.
Less