Die kluisenaar van Abendruhe
by Ena Murray 2020-09-03 22:10:52
image1
Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ʼn geheimsinnige kwaal, moet teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog &... Read more
Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ʼn geheimsinnige kwaal, moet teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ʼn speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie… Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • March 29, 2015
  • afr
  • 9780624073994
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free