Die Ruimteskip Celeste Johann Bredell Author

2024-07-31 04:30:03

Jan Visser staar ingedagte by die venster van die vliegtuig uit. Daar ver onder die uitgestrekte Atlantiese Oseaan vaar 'n skip met 'n lang wit stert agter hom aan - byna soos 'n komeet. Oor nog sowat vyftien minute behoort die vasteland van Amerika ... Read more
Jan Visser staar ingedagte by die venster van die vliegtuig uit. Daar ver onder die uitgestrekte Atlantiese Oseaan vaar 'n skip met 'n lang wit stert agter hom aan - byna soos 'n komeet. Oor nog sowat vyftien minute behoort die vasteland van Amerika op die horison te verskyn, dink hy. Drie weke vakansie in Amerika!Jan is sewentien jaar oud en is saam met die ander tweehonderd-nege-en-veertig seuns en dogters in 'n landswye kompetisie gekies vir hierdie toer. Hulle is almal knap skoliere in Wetenskap en Wiskunde. Die hoogtepunt van die toer is die bywoning, as spesiale gaste van NASA, van die lansering van 'n ruimtetuig. Less

Book Details

ISBN9798602905939
Author

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock Buy USD 7.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
Condition
Buy USD 7.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free