Die Uitgespoeldes

by Dalene Matthee

2020-12-29 16:55:36

Compare Price
Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lor... Read more
Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse Strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy. Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld die weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê. Less

Book Details

Publication date October 2, 2012
Languageafr
ISBN9780143526841

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 6.00
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 6.00
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free