Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider Afrika
by John Manning 2020-11-21 01:53:52
image1
Sasol Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider-Afrika verskaf ’n interessante inleiding tot die vetplante van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die... Read more
Sasol Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider-Afrika verskaf ’n interessante inleiding tot die vetplante van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste vetplante in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • March 28, 2013
  • afr
  • 9781920572181
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books