Eugene de Kock

by Anemari Jansen

2020-09-03 22:11:07

Compare Price
Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" me... Read more
Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is? Dié boek skets 'n prentjie van 'n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op 'n openbarende, soms skokkende manier. Less

Book Details

Publication date March 11, 2015
Languageafr
ISBN9780624070160

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 13.89
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 13.89
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free