Hartbeeshuisie op 'n plaas in Afrika Anne-Marie Twigge Author

2024-07-15 05:58:17

Afrika, wild en ongetem, 'n volk se soeke na vrede in 'n land duur gekoop met bloed en swaarkry. Vanaf die eerste sweepslag van die Groot Trek, die vrees onder net 'n tentseiltjie in die donker nag met die geluide van dawerende voetvalle van die Zoel... Read more
Afrika, wild en ongetem, 'n volk se soeke na vrede in 'n land duur gekoop met bloed en swaarkry. Vanaf die eerste sweepslag van die Groot Trek, die vrees onder net 'n tentseiltjie in die donker nag met die geluide van dawerende voetvalle van die Zoeloe-impis. Klein mensies, nog nie eers gelewe nie, aan die voete gevat en met een swaai teen die wawiel geslaan. Met dowwe geluid van skedels wat bars word hulle snikke stil. 'n Moeder met altwee haar borste afgesny en haar dooie baba daarop neergelê soos 'n boodskap.Die doodsengel wat elke nag besoek aflê in karige tentjies van die konsentrasiekamp. Vroue se durf en daad. Hoeveel grasvelde sal nog bloedbevlek moet word voor hierdie wilde Afrika getem sal word?Die Vredesondertekening beëindig een van die bloedigste oorloë in Suid-Afrika.Die konsentrasiekampe se hekke word oopgemaak en die vrouens loop met minder as wat hulle twee en half jaar gelede by die hekke ingeloop het, daar uit, starend na die vlaktes waar die grafte in rye en rye staan, 'n stille monument wat die onreg wat hier gepleeg is, uitbeeld.Die plase is weer opgebou, uit die as en roet. Daar is weer 'n nasie gebou en uit sak en as het die boere opgestaan, hulself opgetrek en die lewe vierkantig in die oë gekyk. Less

Book Details

ISBN9798394337031
Author

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock Buy USD 11.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
Condition
Buy USD 11.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free