Hartklop Omnibus 3
by Madelein Malherbe 2020-09-03 22:06:32
image1
In Heler van skade ontmoet dokter Lucinda O’Neill vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur wie se seun ’n tropiese siekte opgedoen het. In Die dokter se geheime passie ken Janli en Christiaan, wat albei as dokters opgelei word, mekaar va... Read more
In Heler van skade ontmoet dokter Lucinda O’Neill vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur wie se seun ’n tropiese siekte opgedoen het. In Die dokter se geheime passie ken Janli en Christiaan, wat albei as dokters opgelei word, mekaar van kleins af. Sy is lief vir hom. Maar Christiaan stamp koppe met haar pa en broer. En in Ontmoet my in Patong gaan Laura Els terug na Thailand om haar belewenis van die tsoenami te verwerk. Sy ontmoet weer die sakeman Francis, wie se lewe sy destyds gered het. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • June 6, 2017
  • afr
  • 9780624080930
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free