Hiervandaan

by Dana Snyman

2020-09-03 22:24:24

Compare Price
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land.Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van ’n wit pa en ’n slavin-ma, tot vandag, waar ... Read more
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land.Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van ’n wit pa en ’n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie “Inkandla” – tuisdorp – en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy by President Zuma se broer aandoen. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word...Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat “hiervandaan” is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het. Less

Book Details

Publication date October 20, 2011
Languageafr
ISBN9780624058397

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 10.65
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 10.65
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free