Kringe in 'n bos
by Dalene Matthee 2020-09-03 18:49:12
image1
’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers to... Read more
’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop . . . In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • January 1, 1984
  • afr
  • 9780624065579
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books