Krismis van Map Jacobs

by Adam Small

2020-09-03 07:08:14

Compare Price
Na sewe jaar word ’n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vla... Read more
Na sewe jaar word ’n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vlaktes. Dit gee die leser ’n blik op die leefwyses van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na ’n beter bestaan. Less

Book Details

Publication date December 17, 2016
Languageafr
ISBN9780624068594

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 10.00
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 10.00
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free