Man in 'n raam

by Annetjie van Tonder

2021-06-30 14:36:11

In Surene Venter se woonstel staan 'n foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. Hierdie lang, donker plantkundige met sy priemende grys oë is vir Surene die toonbeeld van haar droomman. Saam met sy suster, Tronèl, beplan Michiel 'n navorsingsbe... Read more
In Surene Venter se woonstel staan 'n foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. Hierdie lang, donker plantkundige met sy priemende grys oë is vir Surene die toonbeeld van haar droomman. Saam met sy suster, Tronèl, beplan Michiel 'n navorsingsbesoek aan Golden Gate. Tronèl wil egter liewer saam met haar nuwe kêrel gaan vakansie hou. Wie beter om in haar plek te stuur as haar woonstelmaat, Surene? Sy is immers 'n biologie-onderwyseres met 'n passie vir die plantegroei wat Michiel bestudeer. Michiel se beeldskone meisie, Toinette, gaan egter ook saam. Toinette vind die uitsonderlike omgewing ru en vervelig, maar Michiel lyk te verlief om dit agter te kom. Is Michiel werklik die beeld van 'n man wat Surene gedink het hy is of is hy net nog 'n man wat sy hartspassie sal verruil vir die aandag van 'n vrou? Less

Book Details

Publication date January 15, 2016
LanguageEnglish
ISBN0775ac74-ae3a-4402-a286-38e2c245e4a8

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Walmart eBooks by Rakuten Kobo In Stock Buy USD 4.05
Walmart eBooks by Rakuten KoboIn Stock
Format
Condition
Buy USD 4.05
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free