Moord-en-roof
by Albert Blake 2020-09-03 18:48:19
image1
In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders. Bloedbesmeerde moordtonele, donker hole, omstrede ondervragingsm... Read more
In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders. Bloedbesmeerde moordtonele, donker hole, omstrede ondervragingsmetodes en smerige informante was alles deel van sy werk. Vir hom en sy kollegas het die adrenalien van klappende skote later soos ’n dwelm geword.’n Ware verhaal oor die strewe na geregtigheid en hoe dit tot ’n ongemaklike dans met die donker kant kan lei. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • September 2, 2013
  • afr
  • 9780624057598
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books