'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende Laerskool-stories Francois

by van Rooyen

2020-05-07 20:23:39

’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurteni... Read more
’n Boelie, ’n Bangbroek en ’n Bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder). Less

Book Details

Print pages96
PublisherPenguin Random House South Africa
Publication date June 1, 2019
ISBN9781432310387

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 3.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 3.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free