'n Brief vir Reina

by Elsa Winckler

2020-05-07 20:23:41

Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar 'n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar ding... Read more
Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar 'n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde maak Reina met haar ouma se vriende wat afhanklik was van haar ouma? En wanneer Reina die huis begin opruim, kom sy op 'n boks vol briewe in die solder af. Met verstomming lees sy hoe haar ouma dit reggekry het om 'n onmoontlike besluit te neem wat uiteindelik haar kleindogter se lewe moontlik gemaak het. Iewers langs die pad het sy wat Reina is ophou bid, ophou glo, maar terwyl sy deur haar ouma se lewe blaai, ontdek sy weer haar behoefte aan die Here. Less

Book Details

Print pages256
PublisherLux Verbi
Publication date July 6, 2018
ISBN9780796321015

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 6.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 6.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free