'n Liedjie vir Anine

by Elsa Winckler

2020-05-07 20:59:08

Zander Breedt is ’n gewilde musiekster. Maar roem het ’n wrang smaak – hy voel asof hy teen ’n muur vasbid; die antwoorde waarna hy soek, kry hy nie in sy Bybel nie. En die nuwe aangetroude familielid, Anine, maak dinge nie ma... Read more
Zander Breedt is ’n gewilde musiekster. Maar roem het ’n wrang smaak – hy voel asof hy teen ’n muur vasbid; die antwoorde waarna hy soek, kry hy nie in sy Bybel nie. En die nuwe aangetroude familielid, Anine, maak dinge nie makliker nie. Dis duidelik dat Anine nie veel oog hare het vir popsangers nie. Tog is sy die een wat weer die majeurnote in sy binneste losmaak. Anine Vos is ’n joernalis. Haar redakteur gee haar opdrag om ’n diepte-artikel oor Zander te skryf. Sy worstel met haar eie hartseer en sien glad nie kans hiervoor nie. Maar sy het vergeet: wanneer sy nie kan nie, kan die Here. ’n Liedjie vir Anine is deel van Elsa Winckler se aangrypende reeks oor die Breedt- en Vos-gesinne se lief en leed. Less

Book Details

Print pages224
PublisherLux Verbi
Publication date April 13, 2017
ISBN9780796320032

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 6.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 6.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free