'n Luiperd in my bed

by Annelize Slabbert

2020-05-07 20:59:15

Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van 'n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. ... Read more
Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van 'n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir 'n modderbad... Annelize Slabbert was 'n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, 'n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle 'n luukse vierster-lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag. Tussen die luiperdwyfie in die slaapkamer, die dansende Russe en wilde diere in die swembad, sal hierdie boek jou laat lê van die lag ... en jou twee keer laat dink voor jy jou eie landelike idille aandurf. Less

Book Details

Print pages272
PublisherTafelberg
Publication date February 15, 2018
ISBN9780624082361

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 9.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 9.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free