'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte J L

by DU TOIT

2020-05-07 20:59:43

Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-oorkondes: (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoerna... Read more
Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-oorkondes: (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word. Less

Book Details

File size5.83(w)x8.27(h)x0.28
Print pages132
PublisherLulu.com
Publication date December 9, 2013
ISBN9781291664553

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock Paperback Paperback Buy USD 9.48
Barnes & NobleIn Stock
Format
Paperback
Condition
Paperback
Buy USD 9.48
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free