'n Oomblik in die wind

by André Brink

2020-05-07 20:59:47

So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes... Read more
So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en later sal laat tuimel in die dieptes van verraad . . .’n Oomblik in die wind is die aangrypende verhaal van liefde oor die kleurgrense heen in die agttiende eeu. Elisabeth vergesel haar Sweedse eggenoot, Erik Alexis Larsson, en ’n gids, ene Van Zyl, op ’n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op ’n dag stap Erik Alexis die wildernis in, om nooit weer terug te keer nie.Adam Mantoor, ’n droster-slaaf, ontferm hom oor Elisabeth. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede, en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.’n Onvergeetlike verhaal deur ’n meesterverteller Less

Book Details

Print pages192
PublisherHuman & Rousseau
Publication date March 22, 2005
ISBN9780798158619

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 10.49
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 10.49
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free