'n Skatkis vol stories (eBoek): Ontdek Ouma se kosbare lewenslesse vir Jesus-kinders

by Joy Mol

2020-05-07 20:59:54

Oumas en kleinkinders deel ’n spesiale band. Oumas vertel graag stories, gee raad en troos klein hartjies. In ’N SKATKIS VOL STORIES ontmoet 5-8-jariges vir Josh, Jodi en hulle ouma. Deur die ouma se stories leer kinders onder ander... Read more
Oumas en kleinkinders deel ’n spesiale band. Oumas vertel graag stories, gee raad en troos klein hartjies. In ’N SKATKIS VOL STORIES ontmoet 5-8-jariges vir Josh, Jodi en hulle ouma. Deur die ouma se stories leer kinders onder andere wat dit beteken om vir jou medemens om te gee, eerlik te wees, jou geloof met ander te deel en hoe om die ewige lewe te beërf. Elke verhaal word afgesluit met ’n kerngedagte, iets om te doen of te maak en iets om oor na te dink. Die verhale word pragtig afgerond deur die bekoorlike illustrasies van Catherine Groenewald. ’N SKATKIS VOL STORIES stel kinders van jongs af bekend aan eeue oue Skrifwaarhede en sal reeds van hierdie jong ouderdom ’n opregte liefde vir die Vader en sy Woord kweek. Less

Book Details

Print pages104
PublisherChristian Art Distributors Pty Ltd
Publication date June 25, 2018
ISBN9781431621583

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 5.49
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 5.49
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free