Pienk is nie vir sissies nie

by Christien Neser

2021-02-24 05:39:12

Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. W... Read more

Nicci is 'n willewragtig op 'n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef 'n meisie het vir hulle ore aangesit. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Godfrey die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.

Less

Book Details

Publication date July 8, 2018
LanguageAfrikaans
ISBN0374cd5b-b28c-4b66-b6f1-85dcec6bdefe

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Walmart eBooks by Rakuten Kobo In Stock Buy USD 11.39
Walmart eBooks by Rakuten KoboIn Stock
Format
Condition
Buy USD 11.39
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free