Pirana
by Rudie van Rensburg 2020-09-03 22:09:03
image1
Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van ’n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net ’n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werk... Read more
Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van ’n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net ’n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het? Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselige visdam en die glans-en-skanswêreld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind – of Rooi se vrou is visvoer. Less
  • Publication date
  • Language
  • ISBN
  • May 6, 2016
  • afr
  • 9780795801105
Compare Prices
Available Discount
No Discount available
Related Books

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free