Wian Verwey het 'n crush op my

by Tania Brink

2020-09-11 23:12:44

Verwey het 'n crush op my. En ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Hy gee vir haar 'n hele ruiker liefdesgedigt... Read more
Verwey het 'n crush op my. En ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Hy gee vir haar 'n hele ruiker liefdesgedigte present, stuur vir haar bood-skappe op papiervliegtuigies sodat die hele skool dit kan sien en verras haar met 'n kussingsloop vol malvalekkers. Romanties? Miskien. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar 'n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie. Less

Book Details

Publication date January 16, 2016
LanguageEnglish
ISBNe8889d3a-5ba5-4c41-bea3-fa2d163c075d

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Walmart eBooks by Rakuten Kobo In Stock Buy USD 5.39
Walmart eBooks by Rakuten KoboIn Stock
Format
Condition
Buy USD 5.39
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free