Wreed en mooi is die dood

by Tobie Wiese

2020-06-22 12:21:41

Compare Price
Al is die dood ’n feit soos ’n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek. In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies ... Read more
Al is die dood ’n feit soos ’n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek. In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van ’n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer. Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy aanvanklik lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach vertel hoe sy vrou se sterwe hom tot selfkennis gelei het. ’n Jong paramedikus berig oor sy gereelde ontmoetings met die dood en ’n sterwensbegeleier vertel hoe dit moontlik is om hierdie wêreld blymoedig te verlaat. Daar is selfs ’n bietjie humor... soos die storie oor die jong dominee wat in ’n leë graf beland het en Annelie Botes se lang lys voorskrifte vir haar begrafnis. Die dood is wreed ja, maar dit kan – verrassend genoeg ̶ ook mooi wees. Less

Book Details

Publication date May 8, 2019
Languageafr
ISBN9781868429448

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
eBooks.com In Stock Buy GBP 9.09
eBooks.comIn Stock
Format
Condition
Buy GBP 9.09
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free