Vreedsame revolusie

by Lukas Daniel 'Niël' Barnard

2020-07-31 22:05:34

In die vroeë 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is uiteindelik vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik. Links én regs staan gereed om die wapen op te neem. Te midde van dié dreigende geweld, met die land se to... Read more

In die vroeë 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is uiteindelik vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik. Links én regs staan gereed om die wapen op te neem. Te midde van dié dreigende geweld, met die land se toekoms op die spel, kom die grootliks onvoorbereide en koerslose NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) is Niël Barnard sentraal tot dié onstuimige proses, wat telkens byna ontspoor. Barnard was daar die dag toe die altyd-kalm Nelson Mandela sy humeur verloor en teen FW de Klerk begin uitvaar. Hy het eerstehands beleef hoe die morele hoëgrond deur die NP se vingers glip en die ANC die oorhand kry. Dié boek verskaf Niël Barnard se indringende blik op dit wat agter die skerms afgespeel het by Kodesa. Hy onthul ook hoe vertrouensbande tussen die ANC en NI gesmee is tydens geheime ontmoetings in Europese hotelkamers, en skryf oor sy wedervaringe in Moskou saam met die Russiese KGB.

Less

Book Details

Publication date June 22, 2017
LanguageAfrikaans
ISBNe5533a0e-c313-46ba-ac0e-d28e34c9d6e7

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Walmart eBooks by Rakuten Kobo In Stock Buy USD 20.89
Walmart eBooks by Rakuten KoboIn Stock
Format
Condition
Buy USD 20.89
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free