'n Tuin vir Tessa

by Helena Hugo

2020-05-07 20:26:30

Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak - 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin ... Read more
Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak - 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en kry. Die laaste tyd begin Altus se stiltes haar pla. Wie of wat sit daaragter? En beteken dit dat sy haar tuin sal moet prysgee? Less

Book Details

Print pages240
PublisherLux Verbi
Publication date September 7, 2018
ISBN9780796321091

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 6.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 6.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free