'n Hap van die appel

by Kristel Loots

2020-05-07 20:58:42

Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was ’n Facebook-flerrie van formaat, en ’n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie ’n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vrees... Read more
Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was ’n Facebook-flerrie van formaat, en ’n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie ’n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vreeslik graag trou, al vandat sy ontdek het daar is kinders wat ’n ma én ’n pa het. Want na ’n pa verlang sy met haar hele hart. Wanneer Maxie se politikus-ma haar New York toe pos saam met ’n spin doctor omdat Gustav, ’n rugbyskeidsregter, die hele land in die skande gesteek het, voel sy hoe die Facebook-flerrie in haar weer wakker word en haar Jimmy Choo’s aantrek. Maar New York is snikheet warm, daar’s ’n stalker oorkant haar woonstel en sy voel soos ’n valerige muffin tussen al die blinkversierde New Yorkse cupcakes.Haar ma kom op besoek en Maxie leer skokkende dinge oor die pa wat sy nooit geken het nie. Hy is dalk nader as wat sy kon droom . . . En wat van die man met die groot hande en die sagtheid in sy oë – gaan hy Gustav se plek langs haar kom vol staan? En gaan sy ooit tyd hê om genoeg happe van hierdie groot appel te neem? Less

Book Details

Print pages256
PublisherTafelberg
Publication date September 20, 2012
ISBN9780624056348

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 8.49
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 8.49
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free