'n Sluier vir Shahira

by Annelize Morgan

2020-05-07 20:59:55

Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in ’n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met Etienne le Riche moet trou. Maar op pad word h... Read more
Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in ’n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met Etienne le Riche moet trou. Maar op pad word hulle skip deur seerowers oorval en word sy saam met ’n paar ander meisies weggevoer na Arabië waar hulle as slavinne verkoop word aan sjeik Salem Khidr. Wanneer sy aartsvyand, sjeik Xavier Jahrad, haar voor sy neus wegraap, vergeet Isabelle van Frankryk en die Kaap de Goede Hoop. Sy verander in Shahira, ’n blouoog meisie wat die verbeelding van die Bedoeïene aangryp, iemand wat ook aan die woestyn behoort en wat weet dat sy iewers tussen hierdie harde mense ’n plek het. Net jammer dat die oorlogswolke saampak – ook op die liefdesfront, want die beeldskone Beryl word so te sê aan Xavier beloof en dit kan die skaal enige kant toe laat kantel. Less

Book Details

Print pages224
PublisherTafelberg
Publication date April 28, 2011
ISBN9780624052005

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock NOOK Book NOOK Book Buy USD 3.99
Barnes & NobleIn Stock
Format
NOOK Book
Condition
NOOK Book
Buy USD 3.99
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free