Paradys

by Wilmari Jooste

2020-05-27 19:36:07

Riccardo Caselli is in 'n ernstige geloofstryd gewikkel na die dood van sy verloofde 'n jaar gelede. Hy dink daaraan om te bedank, maar sy medeleraar - ook sy beste vriend - praat hom om om Paradys toe te gaan en in te staan vir die predikant wat in ... Read more
Riccardo Caselli is in 'n ernstige geloofstryd gewikkel na die dood van sy verloofde 'n jaar gelede. Hy dink daaraan om te bedank, maar sy medeleraar - ook sy beste vriend - praat hom om om Paradys toe te gaan en in te staan vir die predikant wat in die hospitaal is na 'n hartaanval.Teen sy sin stem Riccardo in, maar raak tog betrokke by Paradys se mense. Die mooie Berné Krige, wie se hande vir niks verkeerd staan nie, kruip sommer gou onder sy vel in. Hy loop hom ook vas in Berné se jonger suster, Jeandri, met haar bont hare, skokkende kleredrag en swak taalgebruik wat níks reg wíl doen nie. Al word hy gewaarsku om nie betrokke te raak by Paradys se swartskaap en moeilikheidmaker nie, kom hy gou agter; onder daardie rebelse dop is 'n mens waarvan niemand in Paradys weet nie. Nadat Jeandri in 'n ongeluk was, laai Riccardo haar af by tant Fina - Paradys se kluisenaar wat predikante háát. Kan Riccardo Vir Jeandri hervorm sodat sy aanvaarbaar sal wees vir Paradys? En sal hy tant Fina kan oortuig dat alle predikante nie dieselfde is nie?Ferdinand se hulp word ingeroep, maar Ferdinand verloor sy hart op die beeldskone Cinelle de Groen. Hoe kan daar ooit 'n gelukkige einde wees wanneer Berné besef dat Cinelle die suster is wie sy so haat en dat sy vir Riccardo gaan verloor? Less

Book Details

File size5.50(w)x8.50(h)x0.59
Print pages262
PublisherIndependently published
Publication date February 16, 2020
ISBN9798614497927

Compare Prices

Store Availability Book Format Condition Price
Barnes & Noble In Stock Paperback Paperback Buy USD 16.0
Barnes & NobleIn Stock
Format
Paperback
Condition
Paperback
Buy USD 16.0
Available Discount
No Discount available

Join us and get access to all
your favourite books

Sign up for free and start exploring thousands of eBooks today.

Sign up for free